KONTAK EN INFORMASIE

RESTAURANT-URE:

Dinsdag tot Saterdag 19:00 - 22:00

Vrydag en Saterdag 12:00 - 14:00 / 19:00 - 22:00

E-posadres: info@restaurantjan.com (Let asb. dat hierdie e-pos adres NIE gebruik kan word vir besprekings nie)

 

KREDIETKAARTE

Visa, CB, Mastercard, American Express

 

KLEREDRAG

Elegant 

Baadjie en das is nie nodig nie, maar word waardeer.

Geen Jeans, T.hemde, kort broeke, oop skoene of tekkies vir mans.

 

PARKERING

Komplimentêre parkeringsdiens beskikbaar

 

LIGGING

Restaurant JAN, 12 Rue Lascaris, Nice, 06300, Frankryk

TEL: +33 (0) 4 97 19 32 23 (Slegs Dinsdag tot Saterdag 16:00 - 19:00 vir navrae, besprekings kan slegs aanlyn gemaak word)

 

 

VOLG ONS OP INSTAGRAM